RSG Dokumentêr

RSG Dokumentêr

RSG

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste

Categories: Society & Culture

Listen to the last episode:

In Taco Kamstra se werf is daar ‘n kerktoring en kerkklok, wat uittroon bo sy vliegtuig in sy voorplaas! ‘n 1919 Model T-Ford, wat nog met ‘n slinger aangedraai word, en vele ander voertuie, begroet die mense wat verby sy huis/museum in Pretoria ry of besoek aflê. Taco moes leer om die miniatuur Sentinel-stoomenjin te stook en te dryf – en in die proses het hy sy broer se woonwa beskadig! Hy het 27 veteraanmotors, waarvan die oudste ‘n 1910 High Wheeler (Elektriese perdekoets) is. Die musiek van ‘n vrolike Westerse Cowboy-kroeg begroet jou as jy in die woonkamer instap, met Taco wat sy Steck Pianola Duo Art trap. Dié honky-tonk-klanke kom uit die 1927-musiekrolle met liedere soos Hawaiian Hearts en Rain. ‘n Handgemaakte ghong uit Nepal en nog ander klokke is musiek in sy ore. Die ou kerkorrel van die NG Kerk Bethal het ook sy plek op Taco se werf ingeneem!

Previous episodes

  • 529 - TACO KAMSTRA: OP SY EIE WERF deur Kobus Rudolph 
    Thu, 03 Jul 2025
  • 528 - DIE KLEUR VAN LAKENS deur Tharien Oosthuizen 
    Thu, 27 Mar 2025
  • 527 - TAFELBERG SE KABELKAR deur Johan Rademan 
    Thu, 20 Mar 2025
  • 526 - LIEDJIEBOER: DIE ANTON GOOSEN-VERHAAL deur Ettienne Ludick 
    Thu, 06 Mar 2025
  • 525 - DIE PROBLEMATIEK VAN PAROOL deur Ilse Salzwedel 
    Thu, 27 Feb 2025
Show more episodes

More australian society & culture podcasts

More international society & culture podcasts

Choose podcast genre