Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

RSG

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Categories: Arts

Listen to the last episode:

Speursersant Allister Fortuin is die ondersoekbeampte na die onnatuurlike dood van Shorty Swanepoel. Arend Fillis is eerste in die spervuur. Janine is bekommerd oor Norman, en vind vertroosting by haar skoonma. Dan onthul sy ‘n skokkende skets wat Norman by die spelterapeut geteken het. Hoekom staan Shorty se naam op die skets?

Previous episodes

  • 2955 - FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 25 
    Fri, 06 Feb 2026
  • 2954 - FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 24 
    Thu, 05 Feb 2026
  • 2953 - FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 23 
    Wed, 04 Feb 2026
  • 2952 - FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 22 
    Tue, 03 Feb 2026
  • 2951 - FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 21 
    Mon, 02 Feb 2026
Show more episodes

More australian arts podcasts

More international arts podcasts

Choose podcast genre