Radioteater

Radioteater

RSG

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.

Categories: Arts

Listen to the last episode:

Die weduwee Cumi was maar vir enkele maande met André getroud voor sy hom dood op die sitkamervloer aangetref het. Hulle het mekaar in Viëtnam ontmoet waar sy op vakansie was, en is ná ‘n blitsromanse getroud. Skielik is daar verskeie geheime wat nou op die lappe kom, soos dat haar oorlede man ‘n broer en ‘n ouma het waarvan sy nie geweet het nie. Hulle was ook nie van haar bestaan bewus nie. Sy weet ook nie eintlik wat André vir ‘n lewe gedoen het nie... En nou is sy die hoofverdagte in die moord. Wat het André weggesteek, en wat was die aard van sy transaksies in Viëtnam? Is Cumi so onskuldig soos wat sy voorgee? As sy nie die moord gepleeg het nie, wie het dan en hoekom? Die spelers is Juanita de Villiers, Mariëtte Engelen, Anton Engelen, Andreas Jordaan en Claudia Jones. Die regisseur is Ina Strydom.

Previous episodes

  • 382 - VLUGVOOS deur Ronel Mostert 
    Thu, 04 Dec 2025
  • 381 - VERMIS, OPHELIA deur Maria Vos 
    Thu, 27 Nov 2025
  • 380 - EINDFLUITJIE deur Albert Short 
    Thu, 20 Nov 2025
  • 379 - DESEMBERSTERRE deur Helena Hugo 
    Thu, 13 Nov 2025
  • 378 - DAAR LEEF MENSE DAAR deur Athol Fugard 
    Thu, 06 Nov 2025
Show more episodes

More australian arts podcasts

More international arts podcasts

Choose podcast genre