Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Categories: Religion & Spirituality
Add to My List
Listen to the last episode:
Previous episodes
-
2909 - Werklike liefde: God het Sy Seun gestuur (1 Johannes 4:7-10) Mon, 29 Dec 2025 - 0h
-
2908 - Hoe ken jy vals profete uit? (1 Johannes 4:1-6) Fri, 26 Dec 2025 - 0h
-
2907 - ‘n Ware Christen glo en bly in God (1 Johannes 3:22-24) Thu, 25 Dec 2025 - 0h
-
2906 - Oor jou slegte gewete (1 Johannes 3:18-21) Wed, 24 Dec 2025 - 0h
-
2905 - Konkrete voorbeelde van liefde (1 Johannes 3:16-17) Tue, 23 Dec 2025 - 0h
-
2904 - Ons het verhuis (1 Johannes 3:13-15) Mon, 22 Dec 2025 - 0h
-
2903 - ‘n Speelkaart in jou hand ... (1 Johannes 3:11-12) Fri, 19 Dec 2025 - 0h
-
2902 - Kinders van God (2) (1 Johannes 3:7-10) Thu, 18 Dec 2025 - 0h
-
2901 - Kinders van God (1) (1 Johannes 2:28-3:6) Wed, 17 Dec 2025 - 0h
-
2900 - Net deur die Gees geleer (1 Johannes 2:20,27) Tue, 16 Dec 2025 - 0h
-
2899 - Verskillende verskyningsvorme van die antichris (1 Johannes 2:24-27) Mon, 15 Dec 2025 - 0h
-
2898 - Die laaste uur, antiChristene en die Seun (1 Johannes 2:18-23) Fri, 12 Dec 2025 - 0h
-
2897 - Die gevaarlike situasie waarin die Christene lewe (1 Johannes 2:15-17) Thu, 11 Dec 2025 - 0h
-
2896 - Hoe ver het jy al geestelik gegroei? (1 Johannes 2:12-14) Wed, 10 Dec 2025 - 0h
-
2895 - Nie meer blinde molle teen dagbreek nie (1 Johannes 2:7-11) Tue, 09 Dec 2025 - 0h
-
2894 - Jesus-mense (1 Johannes 2:3-6) Mon, 08 Dec 2025 - 0h
-
2893 - Jy moet nie sondig nie! (1 Johannes 2:1-2) Fri, 05 Dec 2025 - 0h
-
2892 - God is lig, en die implikasisies vir my lewe (2) (1 Johannes 1:5-2:2) Thu, 04 Dec 2025 - 0h
-
2891 - God is lig, en die implikasisies vir my lewe (1) (1 Johannes 1:5-10) Wed, 03 Dec 2025 - 0h
-
2890 - Trek ander mense in in jou geloofskring (1 Johannes 1:3-4) Tue, 02 Dec 2025 - 0h
-
2889 - Inleiding; die ou man, Johannes, se persoonlike getuienis (1 Johannes 1:1-2) Mon, 01 Dec 2025 - 0h
-
2888 - God se liefde is vir alle mense. Leef dit uit! (Jona 4:8-11) Fri, 28 Nov 2025 - 0h
-
2887 - God betoon telkens liefde ten spyte van ons ongeduld (Jona 4:3-7) Thu, 27 Nov 2025 - 0h
-
2886 - Moenie vir God kwaad wees oor Sy genade (vir ander) nie! (Jona 4:1-2) Wed, 26 Nov 2025 - 0h
-
2885 - Buig onvoorwaardelik voor die genadige God in Jesus Christus (Jona 3:7-10) Tue, 25 Nov 2025 - 0h
-
2884 - Ten spyte van Jona, betoon God genade aan ongereddes (Jona 3:4-6) Mon, 24 Nov 2025 - 0h
-
2883 - Anders as ons, het die Here liefde én hoop vir die grootste sondaars (Jona 3:2-3) Fri, 21 Nov 2025 - 0h
-
2882 - ‘n Loflied op die genadige God wat dikwels tot ons roep (Jona 2:8-3:1) Thu, 20 Nov 2025 - 0h
-
2881 - God se genade red uit die die grootste nood. (Jona 2:3-7) Wed, 19 Nov 2025 - 0h
-
2880 - Wonderwerke: destyds én vandag (2) (Jona 1:17-2:2) Tue, 18 Nov 2025 - 0h
-
2879 - Wonderwerke: destyds én vandag(1) (Jona 1:15-17) Mon, 17 Nov 2025 - 0h
-
2878 - Die heidene kom tot bekering (Jona 1:11-15) Fri, 14 Nov 2025 - 0h
-
2877 - Dien jy regtig die Here, of bely jy Hom maar net? (Jona 1:7-10) Thu, 13 Nov 2025 - 0h
-
2876 - Hoe vas slaap jy? (Jona 1:4-6) Wed, 12 Nov 2025 - 0h
-
2875 - Die Here se opdrag en Jona se reaksie (Jona 1:1-3) Tue, 11 Nov 2025 - 0h
-
2874 - Inleiding vir die verstaan van die boek Jona Mon, 10 Nov 2025 - 0h
-
2873 - Finale oordeels- en heilswoorde; God Almagtig regeer en straf! (Obadja 8b- 21) Fri, 07 Nov 2025 - 0h
-
2872 - Edom se hoogmoed gaan lei tot hulle ondergang (Obadja 1-8 a) Thu, 06 Nov 2025 - 0h
-
2871 - Inleiding en historiese agtergond tot die kortste boekie, Obadja, in die Ou Testament (Obadja) Wed, 05 Nov 2025 - 0h
-
2870 - Met die oog op Sy koms ... (2 Petrus 3:8-18) Tue, 04 Nov 2025 - 0h
-
2869 - By die wederkoms gaan die aarde nie ophou om te bestaan nie (2 Petrus 3:1-7) Mon, 03 Nov 2025 - 0h
-
2868 - Sekere kenmerke - en ook die uiteinde! - van vals Leeraars (2 Petrus 2:13 b- 2:22) Fri, 31 Oct 2025 - 0h
-
2867 - Hoe oordeel God oor vals Leeraars? (2 Petrus 2:4-13 a) Thu, 30 Oct 2025 - 0h
-
2866 - Algemene kenmerke van dwalinge en dwaalleeraars (2 Petrus 1:19-2:3) Wed, 29 Oct 2025 - 0h
-
2865 - Hoe om as Christen nie te struikel nie (2 Petrus 1:12-21) Tue, 28 Oct 2025 - 0h
-
2864 - Christen, leef anders! (2 Petrus 1:9-11) Mon, 27 Oct 2025 - 0h
-
2863 - Leef die proses van geloofsgroei elke dag (2 Petrus 1:5-8) Fri, 24 Oct 2025 - 0h
-
2862 - Seëngroet; die Christen se roeping en verkiesing (2 Petrus 1:1-4) Thu, 23 Oct 2025 - 0h
-
2861 - Vyfde visioen; Ten slotte ‘n lotsverandering vir Israel (Amos 9:1-15) Wed, 22 Oct 2025 - 0h
-
2860 - Die vierde visioen beskryf die oneerlike handelspraktyke (Amos 8:1-14) Tue, 21 Oct 2025 - 0h
Show more episodes
5